Tuisblad » Geloof You are browsing entries filed in “Geloof”

ANC se eeufees: CDP weerhou selfs protokol-gelukwensing weens rituele

Biddende hande 2

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) sê in ‘n verklaring dat die ANC Suid-Afrika op ‘n baie gevaarlike pad neem, en het besluit om nie die ANC met sy eeufees geluk te wens nie, nie eens as ‘n protokol-beleefdheidsblyk nie, weens die beplande animistiese rituele wat vir die aanvang van die fees beplan word. “Ons het besluit [...]

5:44 pm | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

2012 die 1 000-jarige herdenking van eerste Christengeboorte in Amerika?

Erik die Rooie

Die eerste Christenbaba wat in die Nuwe Wêreld gebore is, is so ver vasgestel kan word Snorri Thorfinnsson. Dit is taamlik seker dat hy iewers tussen 1004 en 1013 gebore is, en 1012 word dikwels as die mees waarskynlike geboortejaar aangedui. Snorri was nie net die eerste Christenbaba wat in die destydse Vikingkolonie, Vinland gebore [...]

8:31 am | Posted in Algemeen,Geloof,Reis | Lees Verder »

Partye se Kersboodskappe

Dadel 4

Dr. Pieter Mulder: VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou Nog ’n jaar is te vinnig verby. ’n Jaar waarin die pendulum heen en weer tussen hoop en moedeloosheid geswaai het. Suid-Afrika se probleme het dikwels gedurende die jaar net te groot en onoplosbaar gelyk. Kersfees praat met ons almal in ons soeke na antwoorde op [...]

7:36 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Kersfees: Die viering, reg of verkeerd

Dadel3

“Hêppie, hêppie!” Dis nog nie Kersfees nie, maar die “feestyd” is wel deeglik in st lyf in, en waarvan in die lyf in is, loop die tandelose mond van oor. “Hoe lykit met ‘n pasellatjie da..?” Voor daardie dag het ek die man nog nooit gesien nie, en daarna ook nie weer nie, maar die [...]

11:53 am | Posted in Algemeen,Geloof,Vermaak | Lees Verder »

MC Toerien ….Die ewige sendeling heengegaan maar nie vergete

MC Toerien

Oom MC Toerien is vanjaar oorlede, na hy ‘n rype 93 geword het. So verneem ek onlangs per toeval… Oom MC het in sy 93 jaar wye en diep spore getrap, maar as mens oplees oor wat van hom te lese is, staan sy en sy vrou, Neta, se 17 jaar in die sendingveld waaruit [...]

9:43 am | Posted in Algemeen,Geloof,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Christendom in China en die Vrije Universiteit

Biddende hande 2

Die Vrije Universiteit (VU) in Amsterdam is versoek om volgende jaar ‘n godsdienskongres by die Chinese Renin-universiteit aan te bied. Die ironie is dat hierdie eens Christelike universiteit in Nederland nou ook Imams oplei en ook studente onderrig oor die owerheid se beleid oor die genadedood, berig Trouw. Hierteenoor is die Christendom in China in [...]

8:11 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Die Gelofte van ‘n Verbondsvolk

Bloedrivier

Die Gelofte van ‘n Verbondsvolk Op die amptelike kalender staan daar nou by 16 Desember dat dit nou Versoeningsdag is. Met die aanbreek van die Groot Trek was dit duidelik, onder ander uit Piet Retief se Manifes in die Grahams Town Journal dat die Voortrekkerleiers die trek as deel van die handeling van ‘n volk [...]

9:12 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Christene neem toe

Biddende hande

Daar is nou amper weer net soveel Jode in die wêreld, 15 miljoen, as wat daar 70 jaar gelede voor die Joodse uitwissing deur die Nazi’s in die wêreld was. Die Christendom is die godsdiens wat die vinnigste groei, terwyl mense wat hulself as agnostici en ateïste noem aan die afneem is. Volgens die jongste [...]

8:31 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Wêreld | Lees Verder »

Begin eindfluitjie vir Geloftefeeste blaas?

Hierdie vraag val nié uit die lug nie. Dit spruit uit ‘n poging om vir ‘n publikasie besonderhede oor vanjaar se Geloftefeeste, veral in die Vrystaat, te bekom. Verskeie versoeke is uitgestuur vir besonderhede, en ‘n hele paar internetsoektogte is geloods. ‘n Paar, soos Bloedrivier en Vegkop by Heilbron, die ou staatmakers, is gevind, maar [...]

8:19 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Zuma weer gekap oor godsdiens

Zuma

“Die Christen-Demokratiese Party (CDP) doen opnuut ‘n beroep op pres. Jacob Zuma om hom te weerhou van die maak van omstrede godsdienstige uitlatings vir politieke gewin,” sê ds. Theunis Botha, leier van die party. “Ons meen sy blapse op hierdie terrein spruit meer uit pogings om godsdiens vir politieke gewin te misbruik as uit onkunde. [...]

10:51 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...