Tuisblad » Geloof You are browsing entries filed in “Geloof”

Steun pro-lewe-aksies – CDP

aborsie

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) het ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om van Woensdag af betrokke te wees wanneer 15 jaar van aborsies op aanvraag in Suid-Afrika herdenk word. “Konserwatief bereken is meer as ‘n miljoen babas geaborteer sedert dit in Suid-Afrika gewettig is, al is meeste Christlike kerke teen dié praktyk gekant en terwyl peilings [...]

11:34 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Dis ‘n aborsie … nee, ‘n miljoen aborsies

aborsie

Min sake stel waarskynlik Suid-Afrika se oënskynlike politieke skisofrenie so aan die kaak soos aborsies op aanvraag. Woensdag is dit presies 15 jaar sedert Suid-Afrika een van die lande van die wêreld geword het waar aborsies op aanvraag gewettig is. Sedertdien is die wetgewing ook aangepas om Suid-Afrika een van die lande met die “liberaalste” [...]

10:14 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Regsnuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

DA-plakkaat skok CDP

DA-kaalgat

“In ‘n stadium wat die land ‘n nood aan groter moraliteit het, kom die DA met ‘n plakkaat wat duidelik losbandigheid bevorder,” sê ds. Theunis Botha, leier van die Christen-Demokratiese Party (CDP). “Daar is talle ander maniere waarop die DA sy nie-rassige ideaal kon uitdruk, anders as deur ‘n plakkaat wat die boodskap van seksuele [...]

8:12 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Nuuskommentaar: Stille uitroepe om hulp en gesinsmoorde

pistool

Terwyl die land se oë gerig is op die daaglikse ANC-verwikkelinge wat soos ‘n sepsie oplossingstraag is, met uitstaande hoofrolspelers soos Julius Malema en pres. Jacob Zuma wat ‘n sterk, ondergeskikte rol vertolk, word die nuustoneel gereeld geskud deur moorde binne gesinsverband waarby polisielede dikwels betrokke is. Terwyl die land se aandag deur ‘n voortvlugtige [...]

10:15 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Herrie se kerrie: Groot leemte toe sendingveteraan groet

Biddende hande 2

Oom Danie Hoffman was nie groot nie, maar noudat hy nie meer daar is nie, laat hy ‘n yslike leemte. Oom Danie, afgetrede sendeling wat onder meer in Zambië gearbei het, het pas op amper-amper 92 afskeid geneem. Dit voel soos nou die dag, maar toe Herrie sy vingers inspan besef hy dis veertig jaar [...]

2:58 pm | Posted in Algemeen,Geloof,Vermaak | Lees Verder »

ANC se eeufees: CDP weerhou selfs protokol-gelukwensing weens rituele

Biddende hande 2

Die Christen-Demokratiese Party (CDP) sê in ‘n verklaring dat die ANC Suid-Afrika op ‘n baie gevaarlike pad neem, en het besluit om nie die ANC met sy eeufees geluk te wens nie, nie eens as ‘n protokol-beleefdheidsblyk nie, weens die beplande animistiese rituele wat vir die aanvang van die fees beplan word. “Ons het besluit [...]

5:44 pm | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

2012 die 1 000-jarige herdenking van eerste Christengeboorte in Amerika?

Erik die Rooie

Die eerste Christenbaba wat in die Nuwe Wêreld gebore is, is so ver vasgestel kan word Snorri Thorfinnsson. Dit is taamlik seker dat hy iewers tussen 1004 en 1013 gebore is, en 1012 word dikwels as die mees waarskynlike geboortejaar aangedui. Snorri was nie net die eerste Christenbaba wat in die destydse Vikingkolonie, Vinland gebore [...]

8:31 am | Posted in Algemeen,Geloof,Reis | Lees Verder »

Partye se Kersboodskappe

Dadel 4

Dr. Pieter Mulder: VF Plus-leier en adjunkminister van Landbou Nog ’n jaar is te vinnig verby. ’n Jaar waarin die pendulum heen en weer tussen hoop en moedeloosheid geswaai het. Suid-Afrika se probleme het dikwels gedurende die jaar net te groot en onoplosbaar gelyk. Kersfees praat met ons almal in ons soeke na antwoorde op [...]

7:36 am | Posted in Algemeen,Geloof,Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Kersfees: Die viering, reg of verkeerd

Dadel3

“Hêppie, hêppie!” Dis nog nie Kersfees nie, maar die “feestyd” is wel deeglik in st lyf in, en waarvan in die lyf in is, loop die tandelose mond van oor. “Hoe lykit met ‘n pasellatjie da..?” Voor daardie dag het ek die man nog nooit gesien nie, en daarna ook nie weer nie, maar die [...]

11:53 am | Posted in Algemeen,Geloof,Vermaak | Lees Verder »

MC Toerien ….Die ewige sendeling heengegaan maar nie vergete

MC Toerien

Oom MC Toerien is vanjaar oorlede, na hy ‘n rype 93 geword het. So verneem ek onlangs per toeval… Oom MC het in sy 93 jaar wye en diep spore getrap, maar as mens oplees oor wat van hom te lese is, staan sy en sy vrou, Neta, se 17 jaar in die sendingveld waaruit [...]

9:43 am | Posted in Algemeen,Geloof,Suid-Afrika | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan