Tuisblad » Burgerlike Berigte You are browsing entries filed in “Burgerlike Berigte”

Kovsies en God in die leuse

Sondag het Rapport op sy voorblad ‘n berig gedra oor Die Vrystaatse Universiteit se planne om met God in dié universiteit se leuse weg te doen. Op Rapport se webblad het ‘n woeste debat losgebars, en politieke partye het verklarings uitgereik. God is niemand se reklamefoefie nie. As die universiteit van sy Christelike karakter afskeid [...]

4:22 pm | Posted in Burgerlike Berigte | Lees Verder »

Vitrioel – die potensiële sneller

Die woord “vitriol” duik nou in berigte uit die VSA en Nederland op oor die skietery waarin verskeie mense in Arizona die lewe gelaat het, en Kongreslid, Gabrielle Giffords, kritiek gewond het. Wat beteken “vitriol?’ Die woordeboek gee die betekenis as dit waarmee probeer is om troepies selibaat te hou – blou vitrioel. Maar dit [...]

4:22 pm | Posted in Burgerlike Berigte | Lees Verder »

Vrede of foefie op die Koreaanse skiereiland

Noord-Korea se versoek vir skynbare onvoorwaardelike vredesgesprekke met Suid-Korea het diplomate aan die kopkrap. Suid-Korea en Japan het beide die versoek verwerp. Suid-Korea, by monde van sy Minister vir die Vereniging van Korea, meen dis ‘n ou foefie, en dat dringende buitelandse kapitaal- en voedeselhulp agter die aanbod skuil. Dit is ook bekend dat die [...]

4:19 pm | Posted in Burgerlike Berigte | Lees Verder »

Dankie aan Mandisa

Natasha Meyer skryf aan Koerant die volgende: Die oorspronklike gedagte was dalk net nog ‘n hartseerstorie oor ‘n arme VIGS wesie , maar toe draai dit uit in ‘n lewensverrykende ondervinding met waardevolle lesse.  Klink dalk  na ‘n cliché en ek gee toe mag dalk met rukke soetsappig en swartgallig raak, maar hierdie is ‘n [...]

7:18 am | Posted in Burgerlike Berigte,Geloof | Lees Verder »

Max du Preez: Malema verleentheid vir ANC lede

kry die op e pos: What has become of the ANC? Max du Preez The ANC has become an insult to all those who carry its membership cards and those who voted for it last April – and to the many who died for it over the years. Yes, sir, I mean you too, you [...]

3:43 pm | Posted in Burgerlike Berigte | Lees Verder »

HIER KOM ONS!

HIER KOM ONS!

1:28 am | Posted in Burgerlike Berigte | Lees Verder »

Recently Commented

  • Tiaan: Ek wonder hoe kyk mens iemand weer in die oe as jy sulke goed doen en dan is daar nog wit afrikaaners...
  • Herman: Dankie vir die raad. Ou laai van my – hoe korter ek ‘n artikel moet maak, hoe instinktief meer...
  • PietPress: Ouboet – jou sinne is te lank. G’n mens kan jou argument volg as mens so lomp in Afrikaans...
  • Johan: Sal daar ooit finale antwoorde wees op al die vrae? Sal daar ooit geregtigheid geskied oor die onreg deur die...
  • Ralie Swart: Hierdie stuk moet in Engels vertaal word en aan die Eerste minister in Engeland gestuur word. Plus al...
  • johan b: ten laaste is daar nog sa burgers wat bymekaar kan staan