Subscribe by Email

Caster Semenya skitter op die Afrika-kampioenskap in Durban

casterCaster Semenya het drie goue medaljes verower op die laaste dag van die Afrika-kampioenskap in Durban. Sy het die 800 meter en die duisend-500 gewen en was ook lid van die 400 meter-aflosspan wat goud ingepalm het. Suid-Afrika het die spantitel behou deur 33 medaljes te wen, waarvan sestien goud was, nege silwer en ag brons. Kenia was tweede met 24 medaljes en Nigerië derde met sestien.

2 Responses to Caster Semenya skitter op die Afrika-kampioenskap in Durban

  1. Jan

    Julie 4, 2016 at 4:27 pm

    Hierdie man is blitsig. Daar is nie ‘n vrou wat by hom kan bly nie.

  2. Rens Roodt

    Junie 28, 2016 at 10:40 am

    N MANNETJIE TEEN VROUTJIES – SKREIENDE SKANDE HOE HIERDIE NSA DIE WERELD BELIEG EN BEDRIEG