Subscribe by Email

Campbell-manuskrip op Bonhams-veiling

’n Handgeskrewe manuskrip van die Suid-Afrikaanse digter Roy Campbell (1901-1957) se vertaling van die eerste van verskeie gedigte deur die Heilige Johannes van die Kruis (1542-1591), kom op 10 April by Bonhams onder die hamer. Lees Verder
Via: Vermaak