Subscribe by Email

Cameron misluk met EU-peiling

Die Britse regering se isolasie in Europa is opnuut geïllustreer deur die weiering van talle Europese lande om aan ’n peiling oor die magsewewig tussen die Europese nasionale parlemente en die Europese Unie (EU) deel te neem. Lees Verder
Via: Wereld