Die Cheetahs kon die Bulle nog nooit in Superrugby klop nie, maar kom Loftus toe met ’n indrukwekkende vyf agtereenvolgende seges agter die blad. Só lyk die Bulle-span teen wie hul te staan kom. Lees Verder Via: Sport