Subscribe by Email

B(r)ouwerk aan Pta-stadsaal gaan miljoene kos

Dit gaan die Tshwane-metroraad ‘n R100-miljoen kos om brouwerk aan die Pretoriase stadsaal te herstel. Die ANC-regering, wat vroeër daar aan bewind was, het meer as R90-miljoen bestee aan opgraderings aan die stadsaal. Die bouwerk is egter nie op standaard nie, materiaalpryse was buitensporig en dit is nie deur die Erfenisstigting goedgekeur nie.  eNCAeNUUS

2 Responses to B(r)ouwerk aan Pta-stadsaal gaan miljoene kos

  1. Gert

    November 14, 2016 at 9:37 pm

    Dagvaar die mense persoonlik wat al geld gemors het en dit af geteken het as werk is voltooi en op standard , vat al sy geld , verkoop sy huis vir uit staande skuld , vat alles om daai geld te herwin .

  2. Pieter

    November 14, 2016 at 7:38 pm

    Die spul moet tronk toe. Waar is die geld wat hul so sonder om te skroom aan hul vriende vir brouwerk betaal het?