Subscribe by Email

Britse toeriste – twee Burmese mans aangehou!

 

Britse toeriste, David Miller en Hannah Witheridge

Britse toeriste, David Miller en Hannah Witheridge

Twee Burmese werkers van Mianmar het Donderdag erken dat hulle die twee Britse toeriste, Hannah Witheridge en David Miller, in Augustus op Koh Tao in Surat Thani in Thailand vermoor het, het polisiekommissaris Generaal Kiattipong Khawsaman bekend gemaak.

Die paartjie het glo seks op die strand gehad en dis toe dat hulle deur die mans aangeval is met die doel om die vrou te verkrag.