Subscribe by Email

Brett Murray sê hy sal dit weer doen

Brett Murray, die kunstenaar wat 18 maande gelede ‘n groot opskudding veroorsaak het toe hy pres. Jacob Zuma as Lenin geteken het met sy kroonjuwele wat by sy broek uithang, sê hy sal dit weer doen. Lees Verder

Via: Suid-Afrika