Subscribe by Email

Brandstoftekorte in Gauteng word aan intimidasie toegeskryf

petDie brandstoftekorte wat in dele van Gauteng ondervind word, word toegeskryf aan intimidasie deur stakende vakbondlede by ‘n belangrike depot in Pretoria wat tot stilstand gedwing is. Die SA Petroleumbedryfsvereniging sê die noorde van die provinsie word veral ontwrig. Die grootste van die petroleumsektor se drie vakbonde, Ceppwawu, staak vir ‘n verhoging van nege persent terwyl die werkgewer sewe persent aanbied.

One Response to Brandstoftekorte in Gauteng word aan intimidasie toegeskryf

  1. Dimitri Boer

    Augustus 2, 2016 at 5:43 pm

    Die petrol stasies in Suid Afrika lyk honderde kere beter as enige petrol stasie in Amerika. Baie mooi en netjies.