Subscribe by Email

Brandstoftekorte in Gauteng bevestig

air-india40Die SA Petrolumbedryf-vereniging, Sapia, het bevestig dat brandstoftekorte in Gauteng ondervind word. Dit volg nadat duisende lede van die vakbond Ceppwawu Donderdag begin staak het vir hoër lone. Sapia se uitvoerende direkteur, Avhapfani Tshifulari, sê Pretoria word veral geraak:

Zimisele Majamane van die Nasionale Petroleum-werkgewersvereniging het ‘n beroep op werkers gedoen om die verhoging van sewe persent te aanvaar: