Subscribe by Email

Brandstofpryse styg oormôre

petrol-price-hike-in-indiaDiesel word oormôre tussen 41 en 42 sent per liter duurder en die petrolprys styg met tussen ag en elf sent. Die departement Energie sê die hoofrede vir die styging is die hoër internasionale petroleumpryse weens ‘n effens hoër olieprys. Brittanje se besluit om die Europese Unie te verlaat, het ook pryse beïnvloed.