Borg Koerant!
Ondersteun Koerant.co.za met ‘n Finansiele bydrae.
Ons is opsoek na borge om ons by te staan met ons onderneming.
Maak ‘n maandelikse bydrae en help Koerant groei!
Gebruik een van hierdie Pay Pal skakels om as borg aan te teken – dit is nie nodig om ‘n Pay Pal lid te wees nie. Gebruik enige kredietkaart of bankkaart met ‘n Visa- of Mastercard embleem daarop.
Ek wil Koerant ondersteun met ‘n maandelikse bydrae van $10 (ongeveer R73.00)
Ek wil Koerant ondersteun met ‘n maandelikse bydrae van $20 (ongeveer R146.00)
Ek wil Koerant ondersteun met ‘n maandelikse bydrae van $50 (ongeveer R365.00)
Ek wil Koerant ondersteun met ‘n maandelikse bydrae van $100 (ongeveer R730.00)