Subscribe by Email

Boere word gewaarsku oor ‘n droogteverligting-bedrogspul

droughtDie Wes-Kaapse minister vir Ekonomiese Geleenthede, Alan Winde, het boere gewaarsku oor ‘n bedrogspul met droogteverligtingshulp. Hy sê die departement is ingelig deur die nasionale departement Landbou, Bosbou en Visserye: