Subscribe by Email

Boere praat oor droogte, grondhervorming

Die droogte, veiligheid en grondhervorming was op die agenda by Agri SA se jaarkongres. Die vergoeding wat boere, wie se grond onteien word, moet ontvang, het heftige bespreking ontlok. Agri SA sê die regering moet vir grondhervorming opdok, en nie die boere nie.   eNCAeNUUS

One Response to Boere praat oor droogte, grondhervorming

  1. Dimitri Boer

    Oktober 14, 2016 at 7:02 pm

    Ag asseblief julle sal beter af wees om alles te verkoop en te trek na ander lande waar julle in vrede kan lewe met die grond wat julle gekoop het en weet dat niemand julle wil uitmoor soos wat dit nou in asgatlaagte gaan nie. Ons boer rustig en in vrede in Arizona USA. Ons sluit nooit ons deure nie en alles is veilig.