Subscribe by Email

BMW topverkoper in September

bmw

BMW het danksy ‘n sterk vraag na sy voertuie in Europa in September beter as sy mededingers Audi en Mercedes-Benz gevaar.

BMW het Vrydag verkondig dat verkope in September met 6.!% tot 167 584 toegeneem.

BMW is nou op pad om vir die teinde opeenvolgende jaar die internasionale markleier te wees vir luukse voertuie.