Subscribe by Email

Blouvlag status vir 45 SA strande

BlueFlag

Sewe-en-vyftig gebiede aan die Suid-Afrikaanse kus is met die gesaghebbende Blou Vlag-status beloon.  Dit sluit in 45 strande, ses marinas en ses walviskykbestemmings.

Die gebiede sluit strande en marinas in.

Die Minister van Toerisme, Derek Hanekom het die aankondiging in Knysna aan die Suid-Kaapse kus gemaak.

Die Vereeniging ken “blouvlagstatus” aan toeristebestemmings toe nadat aan streng vereistes voldoen is.  Blouvlagstatus beteken ‘n strand is vriendelik vir die omgewing en besoekers.

Volgens Hanekom, is die status belangrik vir Suid-Afrikaners maar ook vir die toeristemark.  As na regstreekse en onregstreekse voordele gekyk word, blyk dit dat toerisme 1,.4 miljoen werksgeleenthede skep,.

South Afrika se Blou Vlag-status strande 2013/14

Oos-Kaap

  • Boknes Beach, near Port Alfred
  • Dolphin Beach, Jeffrey’s Bay
  • Humewood Beach, Port Elizabeth
  • Kariega Beach, Kenton-on-Sea
  • Kelly’s Beach, Port Alfred
  • Kings Beach, Port Elizabeth
  • Middle Beach, Kenton-on-Sea
  • Kleinemonde Beach

KwaZulu-Natal

  • Alkantstrand, Richards Bay
  • Lucien Beach, South Coast
  • Marina/San Lameer Beach, South Coast
  • Southport, South Coast
  • Trafalgar Beach, South Coast
  • Umzumbe (Pumula) Beach, South Coast

Noord-Kaap

  • McDougalls Bay Beach, Port Nolloth (Richtersveld)

Wes-Kaap

  • Bikini Beach, Gordon’s Bay
  • Brenton-on-Sea, near Knysna
  • Buffalo Bay beach, near Knysna
  • Camps Bay Beach, Cape Town
  • Clifton 4th Beach, Cape Town
  • De Bakke, Mossel Bay
  • Gouritsmond, near Mossel Bay
  • Grotto Beach, Hermanus
  • Hartenbos Beach, Mossel Bay
  • Hawston Beach, near Hermanus
  • Keurboomstrand, near Plettenberg Bay
  • Kleinbrak Beach, near George
  • Kleinmond Beach, near Hermanus
  • Lappiesbaai Beach, Stilbaai
  • Llandudno, Cape Town
  • Mnandi Beach, Cape Town
  • Muizenberg Beach, Cape Town
  • Natures’ Valley, near Plettenberg Bay
  • Preekstoel, near Still Bay
  • Robberg 5th, Plettenberg Bay
  • Santos Beach, Mossel Bay
  • Silwerstroom, Cape Town
  • Strandfontein Beach, near Cape Town
  • Strandfontein Beach, Vredendal, West Coast
  • Wilderness Beach, near George
  • Witsand Beach, mouth of the Breede River