Subscribe by Email

Bieber is ‘selfbehep’

Die Kanadese tienersangsensasie Justin Bieber is in die spervuur nadat hy die Anne Frank-huis in Nederland besoek en in die gasteboek geskryf het hy hoop Anne sou ’n aanhanger van hom gewees het. Lees Verder
Via: Wereld