Subscribe by Email

Besighede mag nie jou ou R200 note weier nie

Die Suid-Afrikaanse reserwe bank het vandag bekend gemaak dat besighede verplig is om nog die ou R200 note van hul kliente te aanvaar, omdat die geldeenheid wel ’n wettige tender is, al gaan daar vanaf 1 Junie nuwe R200 note in omloop kom. Die nuwe note maak nie die oues gedaan nie.

Baie winkeleienaars regoor die land het kennisgewings opgesit waarin hulle hul kliente inlig dat hulle nie meer die ou model note gaan aanvaar nie. Die reserwebank het vandag ’n hele aantal van hierdie winkels verplig om sulke kennisgewings af te haal.

One Response to Besighede mag nie jou ou R200 note weier nie

  1. Joy-Mari Cloete

    Oktober 20, 2010 at 9:46 am

    Wanneer se artikel is hierdie? Dis op die voorblad…