Subscribe by Email

Beroep gedoen dat die joernaliste onmiddellik heraangestel word

160701SABC3-jpgDie Reg om te Weet-veldtog het ‘n beroep gedoen dat die joernaliste onmiddellik heraangestel word, en eis ook dat die openbare uitsaaier die beleid laat vaar wat onwettig hersien is. Die organisasie sê die jongste gebeure is ongelukkig nie ‘n verrassing nie aangesien dit verwag kan word onder die tirannie van Motsoeneng. Die veldtog vra ook dat Muthambi afgedank word oor haar beweerde samespanning met Motsoeneng en die SAUK-raad.

Die afdanking van die ag joernaliste is wyd veroordeel. Wayne Duvenage van die organisasie teen belastingmisbruik, Outa, sê die minister van Kommunikasie, Faith Muthambi, behoort ‘n dringende ondersoek te doen na die SAUK se bestuur: