Subscribe by Email

Beplande afdanking teengestaan

cmwDie kommunikasiewerkersvakbond CWU  sê hy gaan Telkom se beplande afdanking van meer as vierduisend werkers teenstaan.

Die vakbond het die regering gevra om dringend in te gryp, en sê die afdankings is in stryd met die Staat se planne om werkgeleenthede  te skep.

Die CWU beplan ook om ‘n solidariteitstaking teen die beplande afleggings by Telkom te hou