Subscribe by Email

Beloftes in Soweto

“Die lug is blou en die DA gaan Gauteng in ‘n blou provinsie omskep. Ek sien uit na die dag as ek premier word,” het Maimane onder oorverdowende toejuiging in verskeie van die ses tale wat hy magtig is, gesê. Lees Verder

Via: Suid-Afrika