Subscribe by Email

Beleggersvertroue is noodsaaklik vir die ekonomie om te groei

Pravin+Gordhan+February+24+2016Die minister van finansies, Pravin Gordhan, sê Suid-Afrika word wat bankstelsels betref onder die beste gereken. Gordhan het aan die Parlement gesê plaaslike en internasionale beleggers se vertroue is noodsaaklik om ‘n ekonomie te laat groei. Hy het bygevoeg dat dit die regering, ander politieke partye en die publiek se werk is om beleggers te verseker dat hul geld veilig is in Suid-Afrika…