Subscribe by Email

Bekendstelling: Onthou, boek oor konsentrasiekampe

Die boek, Onthou! wat oor die konsentrasiekampe handel is onlangs in Bloemfontein bekend gestel

3 Responses to Bekendstelling: Onthou, boek oor konsentrasiekampe

  1. Ilze

    Junie 6, 2012 at 8:45 am

    Ronel jy kan Onthou! direk by Kraal-Uitgewers op een van die volgende maniere bestel:
    – SMS: SMS “Onthou” na 34388 en ʼn Kraal-agent sal jou skakel. (’n SMS kos R2.)
    – Faks: 086 593 2882
    – Tel: 012 644 4329
    – E-pos: kraal@solidariteit.co.za
    Die koste van die boek beloop R520 (R60 posgeld uitgesluit).

  2. Herman

    Junie 5, 2012 at 1:01 pm

    Hi Ronel, ek het die navraag aangestuur, en sal ook sodra ek die kontakbesonderhede vir bestellings het, dit ook hier plaas. Herman

  3. Ronel

    Junie 5, 2012 at 10:33 am

    waar kan ek die boek bestel?