Subscribe by Email

Barca se mank Messi kan PSG laat hoop

Lionel Messi se dyspierbesering is dalk die reddingsboei wat die Franse sokkerklub Paris Saint-Germain (PSG) benodig om sy deelname aan die Europese Kampioeneliga lewend te hou. Lees Verder
Via: Sport