“Author Archive”
Stories written by Raymond

DA weier Afrikaans – reaksie op haatspraak-uitspraak

Dit is met kommer dat Koerant.com verneem vanaf een van ons vrywillige professionele verslaggewers dat die DA nie enige nuusverklarings in Afrikaans beskikbaar maak nie. Omdat koerant.com ‘n gratis publikasie is en al ons verslaggewers gratis hul tyd opoffer om aan ons lesers die nuus te verskaf, kan niemand van hulle verwag om eers Engelse [...]

7:08 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

Julio Iglesias hierdie November in Suid-Afrika

julio-iglesias

LUZAAN VAN DER WESTHUIZEN Die baie bekende, en boonop Guinness Wêreldrekord houer, Julio Iglesias, sal binnekort in Suid-Afrika op die verhoog te sien wees. Iglesias is die enigste kunstenaar wat al met die ‘Diamond Record Award’ in die Guinness Book of World Records pryk. Guinness erken Iglesias as die enigste kunstenaar ter wêreld-en in die [...]

10:32 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

Stef Kruger, musikale woordsmid, Skilder jou in Liefde

stefkruger

Met meer aso 400 liedjies op sy kerfstok is Stef Kruger waarskynlik Suid-Afrika se mees prolifieke liedjieskrywer met stringe treffers agter sy naam. Al het talle van die bekendste Afrikaanse kunstenaars sy liedjies opgeneem, tree Kruger met sy jongste album, Skilder jou liefde, daadwerklik in die kollig om sy merkwaardige musiektalent ten toon te stel. Kruger [...]

5:52 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

Oproep tot opstand teen regering oor geweld – VF+

Fan Liebenberg

Die Vryheidsfront Plus sê die gevestigde geweldskultuur in Suid-Afrika is verlammend vir die moraal van die land en plaas die land op die weg na verdoemenis. Die party se Provinsiale Wetgewerslid in Gauteng en lid van die provinsiale portefeuljekomitee vir Gemeenskapsveiligheid, Jako Mulder, het skerp gereageer op die moord op die 80-jarige Fan Liebenberg van [...]

5:51 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika | Lees Verder »

My naam/My name is Ellen Pakkies – amper uitverkoop by KKNK!

plakkies

Die aangrypende verhaal van Ellen Pakkies, ‘n oënskynlike doodgewone vrou van die arm woonbuurt Lavender Hill buite Kaapstad, wat haar seun Adam, sy het hom Abie genoem, ‘n tik-verslaafde vermoor het. Dié verhaal het wêreldwyd opslae gemaak. Benewens die beriggewing in media dwarsoor die wêreld, is daar ook twee doktorale proefskrifte oor dié kontroversiële saak geskryf. [...]

5:04 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

Supersterre Overtone word tuis verwelkom

Overtone Emile Welman, Riaan Weyers, Valentino Ponsonby.

Die a cappella-groep, Overtone, van Invictus-faam, is vir die eerste keer tuis vir ‘n kort kuier nadat hulle deur Dina Eastwood gekontrakteer is in 2009, en binne ‘n oogwink na Los Angeles en internasionale roem verhuis het. Die groep was raakgesien deur Dina en akteur/regisseur Clint Eastwood gedurende die verfilming van Invictus en is daarna [...]

6:01 am | Posted in Nuus,Vermaak | Lees Verder »

Bielie-aardbewing in Chili bielieramp, maar kry min aandag

chili quake2011

Amateur-geoloë sal stellig weer na die aardbewing van 8,8 in Chili die vraag vra oor of groot aardbewings “opbou” voor dit “losskiet.” Die vraag het nie so seer betrekking op die plek waar aardbewings voorkom nie – spanning bou deurgaans in aardkorsfoute en raakvlakke tussen die aarde se tektoniese plate op tot die spanning deur [...]

12:54 pm | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Wêreld | Lees Verder »

Nuwe maatreëls om bedrog vas te vat deel van begrotingsrede

pravin gordhan

Vroeë aanduidings is dat finansiële markte Suid-Afrika die voordeel van die twyfel kan gee en hul daarvan sal weerhou om van staatskuld ontslae te raak, ná Gordhan ‘n groter as verwagte begrotingstekort voorspel het. Gordhan beraam ‘n begrotingstekort van 5.3%  van die bruto binnelandse produk. Vóór die begrotingsrede het ekonome verwag dat die minister ‘n [...]

5:21 am | Posted in Nuus,Sake,Suid-Afrika | Lees Verder »

Goliat van Gat pampoenfees

goliatvangat

Cullinan Boere Unie in samewerking met TLU SA, Radio Pretoria en die Pionier Museum bied op Saterdag 26 Maart 2011 die Groot Goliat van Gat Pampoenfees ten bate van Volkshulp 2000 aan. Dit vind plaas vanaf 08h00 tot 15h00 by die Pionier Museum in Silverton, Pretoria. Benewens die GROOTSTE, mooiste, lelikste en die mees oorspronklikste [...]

10:11 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

P.O.D kom toer Suid-Afrika, Koerant.com het 6 gratis kaartjies om weg te gee

pod

Die uiters gewilde musiekgroep P.O.D gaan vir hul eerste keer ooit in Suid-Afrika kom toer met drie vertonings, in Johannesburg, Kaapstad en Durban gedurende Julie 2011. Die Russiese groep SLoT het besluit om saam met P.O.D die Suid-Afrikaanse toer mee te maak.  Daar gaan ook ’n eksklusiewe BBP na vertonings partytjie gehou word saam met [...]

7:03 am | Posted in Nuus,Suid-Afrika,Vermaak | Lees Verder »

Recently Commented

  • lj oelofse: Goeie Dag my storie is n baie lang een. ek het Nov 2011 aansoek gedoen vir skuldberading. R50.00 bet.My...
  • soon: waar kan ek kontak maak om tehelp of deel tewees van die beveg teen die stropers? enige iemand wat my kan help...
  • Gert Kruger: VERWOERD VRYHEIDSOFFENSIEF (VVO) TEL/FAKS (012) 653-176 3 Mei ’06 ————...
  • Herman: Baie, baie dankie. Ek waardeer dit. Herman
  • Johan: Aan Herman Toerien ‘n Woord van besondere gelukwense oor jou besondere gebalanseerde inskatting van die...
  • Herman: Baie dankie Herman v R. Openheid het ook elders op die Net deel vd gesprek geword, en daar word op die...