Subscribe by Email

Appèlhof se uitspraak oor tolpaaie in die Wes-Kaap word vandag verwag

140804daprotest1-jpgDie Appèlhof gaan na verwagting vandag uitspraak lewer oor tolpaaie in die Wes-Kaap. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, Sanral, het appelleer teen die Wes-Kaapse Hooggeregshof se beslissing wat die projek tersyde gestel het. Stad Kaapstad sê tolpaaie op die N1 en die N2 sal onwettig en onbehoorlik wees en hy is bereid om die saak na die Grondwethof te neem as die hof vandag teen hom beslis.