Subscribe by Email

ANC-swaargewig vaar uit teen die party

paulDie ANC se Gautengse voorsitter,Die ANC se Gautengse voorsitter, Paul Mashatile, sê lede moet oppas om nie te glo die party het die plaaslike regeringsverkiesing gewen nie. Die regerende party het tydens verlede maand se stemmery strategiese metro-rade aan die Demokratiese Alliansie afgestaan. Mashatile het aan senior ampsdraers gesê die ANC verkeer in ‘n krisis en moet luister na kiesers wanneer hulle kla oor korrupsie en hoe arrogant die party geword het. Hy sê ‘n breë raadplegende konferensie is dringend nodig., sê lede moet oppas om nie te glo die party het die plaaslike regeringsverkiesing gewen nie. Die regerende party het tydens verlede maand se stemmery strategiese metro-rade aan die Demokratiese Alliansie afgestaan. Mashatile het aan senior ampsdraers gesê die ANC verkeer in ‘n krisis en moet luister na kiesers wanneer hulle kla oor korrupsie en hoe arrogant die party geword het. Hy sê ‘n breë raadplegende konferensie is dringend nodig.