Subscribe by Email

ANC Jeugliga stem nie saam met Julius se Haatspraak

‘n Uitvoerende ANC Jeug liga tak lid het kritiek uitgespreek oor die onlangse rassistiese uitsprake van hul leier, Julius Malema.

Tshepo Matlala het gister op ‘n provinsiale pleknaam veranderings vergadering gese dat Malema se singery van “Skiet die boere” is beslis nie welkom by die ANC Jeugliga op grondvloer vlak nie. Matlala is ‘n uitvoerende komitee lid van die DH Mabuya tak van die ANC jeug liga in Wattville, Ekurhuleni.

Sy presiese woorde was onder andere: ““We, members of the ANCYL on the ground, do not agree with the racist charged songs Julius Malema sings and racial statements he makes about other racial groups. One of the things we were taught, and the Constitution says, is that the country belongs to all who live in it.”



4 Responses to ANC Jeugliga stem nie saam met Julius se Haatspraak

  1. Annette

    Maart 28, 2010 at 3:03 am

    Ek het ook die taalfoute en spelfoute opgemerk, en dit is steurend.
    Opbouende kritiek is altyd welkom, maar dan moet die kritieklewer ten minste ook dit waaroor hy kritiek lewer, toepas.
    Daar is mos absoluut geen sin in om opbouende krtiek te lewer oor taal- en spelfoute, en dan word daar nie suiwer Afrikaans gebruik nie?
    Wat is op die ou end meer belangrik vir die handhawing en instandhouding van ons geliefde taal?

    Nietemin – terug na die enkele stem met ‘n naam en ‘n jeugligataknaam:
    Miskien moet die jonge man geprys en aangemoedig word in die media, sodat meer stemme uit “die regte of eie geledere” gehoor word, sodat Malema wel kan ag gee op kritiek.

    Annette

  2. Marius Olivier

    Maart 25, 2010 at 2:46 pm

    Chill daai boude Ropie ek sê my china! Relax dude. Dit was nie ‘n taalles on suiwer Arikaans te praat nie, Slegs opbouende kritiek. Maar hoe raak dit jou my ou?

  3. Ropie

    Maart 25, 2010 at 2:22 pm

    Marius Olivier says:”Nice website maar julle taal moet asseblief bietjie opgeskerp word”…Ek wonder of ‘nice website’ nie moet opgeskerp word nie…

  4. Marius Olivier

    Maart 25, 2010 at 7:15 am

    Nice website maar julle taal moet asseblief bietjie opgeskerp word. Daar is nie ‘n ding soos ‘n Jeug liga nie. Dit moet wees jeugliga en met ‘n kleinletter. Daar is ook nie iets soos ‘n pleknaam veranderings vergadering nie. En as daar was so iets was sou dit een woord gewees het. Dit was ‘n vergadering waar daar oor plekname gepraat is. My reaksie is nie negatief bedoel nie maar opbouend en ek hoop julle sien dit so in. Ek merk heelwat van dieselfde taalblabse by van die ander berigte ook. Nuus in Afrikaans is “great” maar dan moet dit in AFRIKAANS wees.