Subscribe by Email

Amerikaanse Ope in Chambers Bay, Washington

hendHenrik Stenson van Swede en Dustin Johnson van Amerika is die voorloper na die eerste ronde van die Amerikaanse Ope in Chambers Bay, Washington.

Hulle het tellings van 65 – vyf onder baansyfer – aangeteken.

Branden Grace het die beste onder die Suid-Afrikaners gevaar en is in die gesamentlike 14de plek op een onder syfer.

Die voormalige nommer een en 14-malige major-wenner, Tiger Woods, het ‘n tellling van 80 – tien oor syfer – aangeteken.