Subscribe by Email

Agang ’n voorloper van politieke party, sê Ramphele

Dr. Mamphela Ramphele se “politieke platform” Agang is net ’n voorloper van haar politieke party, wat na verwagting middel vanjaar gestig word.
En sy is bereid om Suid-Afrika se president te wees. …read more
Via: Suid Afrika