Subscribe by Email

Afrika visueel gevier in VSA

Verskeie Suid-Afrikaanse kunstenaars is genooi om deel te neem aan die uitstalling Earth Matters: Land as Material and Metaphor in the Arts of Africa, wat van 22 April tot 5 Januarie in en neffens die Museum of African Art van die Smithsonian in Washington DC gehou word. Lees Verder
Via: Vermaak