Subscribe by Email

AB slaan 129 lopies van net 52 balle

Pune:AB de Villiers of Royal Challengers Bangalore raises his bat after reaching his half century against Rising Pune Supergiants during their IPL match at the Maharashtra Cricket Association's International Stadium, Pune on Friday. PTI Photo/IPL/SPORTZPICS(PTI4_22_2016_000229A)

Die Royal Challengers Bangalore het die Gujarat Lions met 144 lopies afgeransel het in hulle Indiese Premiersligawedstryd. Suid-Afrika se AB de Villiers is aangewys as Speler van die Wedstryd vir sy 129 van net 52 balle, waarmee hy die negende kolwer geword het om meer as drie duisend lopies in die IPL aan te teken. Hy en sy kaptein, Virat Kohli, het ook ‘n wêreldrekord-vennootskap van 229 om die tweede paaltjie opgestel. RCB het geëindig op 248 vir drie en Gujarat daarna uitgeboul vir net 104.