Subscribe by Email

AB de Villiers speel Bangalore aan die brand

villiers05041Die Royal Challengers Bangalore het die Sunrisers Hyderabad met 45 lopies verslaan in hulle Indiese Premiersligawedstryd in Bangalore . Bangalore het in sy kolfbeurt ‘n reusetelling van 227 vir vier aangeteken, hoofsaaklik danksy ‘n puik tweedepaaltjie-vennootskap van 157 lopies tussen AB de Villiers en kaptein Virat Kohli. De Villiers is aangewys as Speler van die Wedstryd vir sy 82 lopies van net 42 balle, en Kohli het 75 van 51 geslaan. Hyderabad kon slegs antwoord met 182 vir ses.