Subscribe by Email

Aanklagte kom in Hansie Cronjé-saak

Die polisie in Indië gaan na verwagting aanklagte indien teen beroepswedders, 13 jaar ná ‘n knoeiery-skandaal waar Hansie Cronjé by betrek was. Lees Verder

Via: Sport

  

One Response to Aanklagte kom in Hansie Cronjé-saak

  1. Susan Labuschagne

    September 18, 2013 at 7:14 am

    Hansie Cronje is die grootste krieket held en kaptein wat Suid Afrika nog ooit opgelewer het. Miljoene mense, nie net in Suid Afrika nie, maar reg oor die wereld, beskou hom as hulle grootste held. `n Fantastiese en geliefde mens. Laat hom en sy familie om hemels naam nou in vrede, en gaan soek julle smerige sensasie op `n ander plek!!! Julle moet nie die `Pers` genoem word nie, maar die `Aasvoels`!