Subscribe by Email

34 jaar lank al lewer hy af

Elke Sondag, die afgelope 34 jaar al, lewer Benjamin Blaauw van Bloemendal, Port Elizabeth, Rapport by sy “customers” af – te voet en met sy kierie in die hand. Lees Verder

Via: Suid-Afrika

    

2 Responses to 34 jaar lank al lewer hy af

  1. Benjamin Phillips

    September 22, 2013 at 9:46 am

    Dit is nou n mooi annmoedigende storie om die ouderdom so fliks en gesond te wees.

  2. Aphton Shaw

    September 22, 2013 at 9:42 am

    Mnr Blaauw is ‘n inspirasie en ons jong mense kan baie leer van hom af. Mag die Here hom nog met baie jare spaar.