Subscribe by Email

Meer druk op President Zuma om te bedank

Gutto_body‘n Regskenner meen die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se bevinding is korrek – dat dit nie rassioneel was om in 2009 te besluit om korrupsieaanklagte teen President Jacob Zuma te laat vaar nie. Unisa se Professor Shadrack Gutto sê hierdie hofuitspraak laat mens wonder of die land se vervolgingsdienste nog geloofwaardig is….

Gutto sê Zuma moet liewer as President bedank…