Subscribe by Email

Duisende mense betoog teen Zuma in Kaapstad

Zuma+must+go+protest+April+22+2016Duisende Kapenaars het op Vryheidsdag deelgeneem aan ‘n vreedsame optog om te eis dat president Jacob Zuma bedank. Organiseerder Christelle Scheepers sê die betoging was daarop gemik om mense te herinner dat die stryd voortgaan en dat vryheid teen ‘n prys kom. Sy sê sy hoop die veldtog sal slaag om Zuma geen ander keuse te laat as om te bedank nie: