Subscribe by Email

Titane ‘n stap nader

793A0190_Elgar-e1427289577857Dean Elgar en Qaasim Adams het die Titane gehelp om ‘n tree nader te gee aan die plaaslike meerdagreeks-titel toe die wedstryd teen die Hoëveld Leeus in Centurion onbeslis geëindig het. Elgar, die Proteas se aanvangskolwer, het 173 aangeteken tydens ‘n kolfskof van nege uur en Adams was onoorwonne op 71. Die Titane het geëindig op 385 vir ses in hulle opvolgbeurt.