Subscribe by Email

Slange hou Mpumalanga se onderwysbeamptes van die werk af weg

black-mambaVolgens berigte het die vrees vir mambas en luislange veroorsaak dat werkers by Mpumalanga se departement van onderwys op ‘n staking gegaan het wat nou reeds drie weke lank voortsleep. Times Live berig dat werkers, insluitend amptenare van menslike hulpbronne en eksamenbeamptes van die Ehlanzeni-distrikskantoor vir onderwys in Kanyamazane naby Mbombela, weier om terug te gaan werk toe omdat hulle nie veilig voel nie. Die LUK van onderwys, Reginah Mhaule, het die kantoor onlangs besoek om die werkers te verseker dat daar aan hul vrese aandag gegee word.

One Response to Slange hou Mpumalanga se onderwysbeamptes van die werk af weg

  1. Rens Roodt

    Maart 26, 2016 at 5:52 am

    wat sal die spul swart gemors nie nog uitdink om net van die werk af weg te bly nie!