Subscribe by Email

Daar gaan nie ‘n Kabinetskommeling wees nie

Union buidingDie President se kantoor het ontken dat die Kabinet binnekort verander gaan word. Die Sunday Independent het berig dat ministers, Rob Davies, Jeff Radebe, Blade Nzimande en  Adjunk Minister van Finansies Mcebisi Jonas almal vervang gaan word. Die President se kantoor sê die artikel is daarop gemik om verdeeldheid en onsekerheid te saai.