Subscribe by Email

Sesnasiesreeks

engEngeland het die Sesnasiesreeks die eerste keer sedert 2011 gewen. Skotland het Frankryk gister die eerste keer in tien jaar verslaan en Engeland daarmee ‘n onaanvegbare voorsprong op die punteleer gegee voor volgende naweek se laaste wedstryde. Engeland speel dan teen Frankryk, Skotland teen Ierland en Wallis teen Italië.