Subscribe by Email

Mooiste vrou in die wêreld

‘n Suid-Afrikaanse vrou het die kroon as die mooiste vrou in die wêreld ontvang. Mrs-South-Africahet die Mevrou Wêreld-kompetisie in Sjina gewen nadat sy 45 ander getroude vroue van ander lande uitgestof het. Abrahams is die vrou van ‘n omroeper by Metro FM, Ismail Abrahams. In 2014 het Mevrou Suid-Afrika van daardie jaar, Sarah-Kate Scott, tweede geëindig terwyl Mejuffrou Suid-Afrika, Rolene Strauss, as Juffrou Wêreld gekroon is.