Subscribe by Email

Valke neem twee mans in hegtenis wat hulle probeer omkoop

Hawks+logoDie Valke het twee mans in hegtenis geneem wat in Pietermaritzburg aan hulle 400-duisend Rand aangebied het. Die elite ondersoekeenheid se woordvoerder, Robert Netshiunda, sê die mans is in hegtenis geneem toe hulle die geld aan twee Valke lede aangebied het, om ontslae te raak van die saak teen drie mans wat in hegtenis geneem is vir verledejaar se diefstal van 1-komma-5 miljoen Rand se koffiebone…

One Response to Valke neem twee mans in hegtenis wat hulle probeer omkoop

  1. a. Lombard

    Maart 13, 2016 at 3:48 pm

    was die koffie bone deur verkoop aan groot bedrywe? goeie werk van die valke