Subscribe by Email

Sharks teen die Stormers

sharDie Sharks gaan die Stormers die naweek in Kaapstad pak met dieselfde span wat die Jaquares verlede naweek in Durban verslaan het. Direkteur van rugby Gary Gold het erken hy is bekommerd oor die groot aantal foute wat die span teen die Argentyne gemaak het. Robbie Fleck het vroeër vier veranderings aan die Stormers se span aangebring.