Subscribe by Email

Ons het in 2006 ons huislening afgelos. Daarna ontvang ons nog steeds rekeninge bv. R21,226.40. Ons het wel bewyse van navraag daaromtrent en wat ons moet doen om die Kaart en Transport te kry. Na vele gespook van 6jr. sukkel ons nog steeds met FNB.
DUS DINK WEER VOORDAT U FNB BEBRUIK VIR ‘N HUISLENING.