Subscribe by Email

Ek hoop u kan my help. Ek wil ‘n berig plaas oor moontlike plaaseienaars wat my sal help om ou bome en/of hout beskikbaar te stel wat my rygby seuns kan opkap en verkoop om geld in te samel vir ‘n Australie toer.

Wimpie Nel – 0833399395 (Hoof van sport – Benoni High)