Subscribe by Email

150 SAUK-werknemers gaan dissiplineer word

sabcDissiplinêre stappe gaan gedoen word teen meer as 150 SAUK-werknemers wat na bewering met mediese praktisyns saamgewerk het om die korporasie se mediese skema te bedrieg.

Die SAUK sê die korporasie is deur fluitjieblasers en ander meganismes van die onwettige praktyke bewus gemaak.