Subscribe by Email

14 goue medaljes vir Suid-Afrika in Rio

olympic-stadiumCharl du Toit het sy tweede goue medalje by die Paralimpiese Spele in Rio gewen, hierdie keer in die 400 meter T37 vir mans. Die Suid-Afrikaanse span het nou altesame  14 medaljes by die Spele gewen, wat Sondag ten einde loop.

Vroeër het die eggenote van die paralimpiese goue medalje wenner Ernst van Dyk gesê die 43-jarige hand-fietsryer was in ekstase oor sy oorwinning in die padren in Rio. Suzanne van Dyk sê haar man het beslis verdien om te wen…

Van Dyk het bygevoeg dat Ernst se oefenprogram vir Rio ‘n bedrywige een was…